Eenlaas to êk ‘n meisie bemin Ên haar naam was Roosa Sy was maar noenmlik sestien jare oud Sy was een meisie van haar woord Ên sy sê sy sal my nooit verlaat Sy sê en sy vollig my waar êk gaan Roosa Roosa was haar Dit was haar naam Ên sy vollig my waar êk gaan
Dit was een aand voorlaat
Ontmoet êk vir Roosa op een straat Spraak êk met Roosa ene word Dit was die word van trou akoord En sy sê sy sal my nooit verlaat Sy sê ên sy vollig my waar êk gaan Roosa deer Roosa deer Roosa volg my jongsman
Alternate Verse
Dit was drie jaar daarna
Toe kwaam haar ouje na mijn vraag
As ek vir Rosa sal bemin
Al met myn hart en siel, vriende.
Stay in Touch
Anyone can email me with more info on the Wagiet/Waggie Families. It may help me to keep the family tree updated. Please download the family tree to confirm DOB’s and DOD’s